| Comments for Ann |
Written by RSAanneke  | 22-1-2012 16:36:15 | vriendin,
Die "bottel" prentjie kom uit Jaarboek 2010/11.
Tyd dat jy weer iets nuuts hier plaas!
 | 
|
|
Written by Knutselpop  | 21-1-2012 16:40:24 | hi liewe maatie,
kom net sé ek dink aan jou en alles gaan goed met my. Hoop by jou ook alles nog reg. Sal gou weer vir jou `n briefie skryf maar ag ek is so luuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuuui en eintlik nie nuus nie so dan weet ek nie eers wat ek moet skryf nie.
Sal probeer móre kaartjies op te sit en sal jou dan laat weet.
lekker aandjie en geniet jou sondag met wat jy gaan doen. Die weer hier is nie om oor te skryf nie so dan weet jy wat ek bedoel.
baie liefde groetjes
Rika  | 
|
|
Written by jannypuk  | 8-1-2012 15:49:20 |
Hallo Annalie
Dank je wel voor je lieve reactie
jou kaarten zijn super mooi gemaakt
 | 
|
|
Written by RSAanneke  | 14-12-2011 15:27:58 | Daars hy............ons kantoor is gesluit tot 9 Jan, lekker lank hierdie jaar. Môre gaan ons met die Gautrein tot Santon City. Hoop nie hulle steel weer die kabels.......
Nog niemand het sover my Kerskaarte ontvang, ek het hulle ALMAL op 1 dag gepos, nou sal ek sien of dit hier in M Hall gesteel word. Dit beter nie hier wees nie want dan gaan die poppe dans.
Was jy al by Anja, vertel my hoe was dit ens.
Ek sit al die hele middag en niks doen, nie lus vir kaarte maak.
Dis lekker koel hier vandag, die laaste paar dae het dit hier saggies gereën.
Geniet wat jy ookal doen..........
 | 
|
|
Written by bonni  | 9-12-2011 10:55:45 | he ann
hoe gaat het met je ?ja het is even geleden .wat heb je mooie creaties bij je profiel staan.suuuuuuuuuperrrrrrrrrrrrrrrr
nog een hele dikke knuffel en kan je een beetje zon sturen hihihi
van bonni | 
|
|
Written by RSAanneke  | 5-12-2011 12:13:55 | Dankie tog ek het vanoggend my kersfees box uitgehaal want daar is jou "gift tags" van verlede jaar in. Ek het my al dood gesoek daarna. Ek is hierdie jaar te lui om die Kersfees boom op te sit, Ek het sulke lang takke met liggis aan wat mens in `n blompot sit, dit lyk mooi, dis al wat ek gaan opsit. Kersfees is tog nie by my huis en vir Herman gaan ek sowaar nie die boom opsit. Ons gaan maar na Jimmy en Corrie die jaar, sy sien kans vir baie want haar hele fam. kom ook. Weet nie of Leon & Karin dan al terug is van iewers in die Kaap, kan nie nou op die naam kom van die plek, in elk geval, as hulle terug is moet hulle ook maar saam na Corrie hulle.
Jy moet `n heerlike dag verder hê, ek is maar nog steeds bedrywig met my gordyne.
 | 
|
|
Written by jackeltje  | 29-11-2011 17:33:59 | hoi ann

groetjes anja | 
|
|
Written by sharon  | 27-11-2011 13:17:28 | Hi Annalie,
I have just had a look at your new cards they are wonderful.
Great to see your creations.
hugs
sharon  | 
|
|
Written by lucrece  | 25-11-2011 11:03:18 | hey maoteke
en de leuke reactie.
grtjes ucréce | 
|
|
Written by RSAanneke  | 24-11-2011 14:47:55 | Hallo vriendin,
Ag maar dis weer mooi gedoen en die prentjie van die doop lyk so mooi saam met die "charm" en borduur werk. Die "koper" was seker heel tevrede daarmee.Die res is net so mooi/oulik.
Ek het vir Anja die HJ gevra om saam te bring, ek sien sy skryf hier vir jou, 81 het baie borduur patrone in. Ek het laas toe ek in Holland was die laaste HJ gelees dus dit sal lekker wees om dit deur te blaai.
Gaan jy die Jaarboek bestel of haar vra om dit te bring. Dis makliker vir jou want jy kan die geld sommer vir haar gaan gee,ek sien/lees sy wil jou graag daar ontmoet.
Lekker verder knutsel.
Groete
| 
|
|
Written by knipmuts  | 24-11-2011 14:40:22 | Hallo Annalie.
Wat mooi je nieuwe kaarten , die babykaarten zijn schattig 
Alvast een fijn weekend.
Groetjes Gerrie  | 
|
|
Written by lotusje  | 24-11-2011 10:12:59 | Hallo Annalie,
Wat een mooiie kaarten staan er weer.
Ik kan begrijpen dat als je zoveel kaarten borduurt je veel patronen nodig hebt.
Ik heb van mijn zus (zeemeermin) gehoord dat er veel borduurpatronen in nummer 81 staan,dat is dus mooi.
Ik heb al contact met Anneke gehad en neem er voor haar 1mee 
Ik zou het heel leuk vinden om je te ontmoeten dus als je mij je nummer geeft kan ik je bellen om af te spreken.
Tot dan lieve warme groetjes Anja  | 
|
|
Written by Annspaperart  | 24-11-2011 9:52:56 | Very nice cards. I love the soft colour combinations you have used on them 
Thank you for sharing.
Ann | 
|
|
Written by grant  | 24-11-2011 1:49:32 |
Hello Ann,
Lovely, Lovely cards. The sewing and style is lovely.
Christina  | 
|
|
Written by jannypuk  | 23-11-2011 21:35:18 |
Hallo Annalie
jou kaarte zijn heel erg mooi gemaakt
ook het borduurwerk is super
lieve groetjes Janneke  | 
|
|
Written by Knutselpop  | 23-11-2011 21:03:25 | Liewe maatje,
wat is jou kaartjies weer uitmuntend. Alles pas so mooi saam op die kaarte. Ek het natuurlik weer geniet om te kyk.
Ek het jou geprobeer bel maar met die goedkope nommer wat ek gebruik kom ek nie deur nie. My gewone provider is `n bietjie BAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAIJA duur. Ek sal tog `n plan maak om jou te kontak.
In elk geval `n kompliment vir jou pragtige werk.
veeeeel liefs
Rika  | 
|
|
Written by jackeltje  | 23-11-2011 19:30:06 | hoi annalie

groetjes anja | 
|
|
Written by lucrece  | 23-11-2011 17:40:02 | hey Annalie
het is een plezier om naar te kijken
vooral met die vogels vind ik mooi.
nog een fijne avond
grrtjes ucréce | 
|
|
Written by lotusje  | 23-11-2011 9:52:38 | Goede morgen Annalie,
Ik heb bij je kaarten gekeken. 
En vooral de 4de vind ik erg mooi.
We komen naar Fish Hoek op 6 december tot 27 december en het zou natuurlijk leuk zijn om elkaar te ontmoeten.
We hebben een eigen apaartement in Fish Hoek.
We hebben daar geen eigen vervoer want we rijden geen van tweeën auto.
Ik weet niet waar je in Kaapstad woont of dat makkelijk met openbaar vervoer te doen is., anders is het misschien leuk als je naar ons toekomt.
Als ik nog wat aan knutselspullen mee moet brengen moet je het maar even laten weten. , dat is geen probleem.
Ik hoop snel wat van je te horen.
Lieve warme groetjes Anja  | 
|
|
Written by grant  | 23-11-2011 5:08:52 |
Hi Annalie, Thank you for your comments on my cards. Yes, I have been wondering where everyone is too. You get used to hearing from folks and although you don`t meet them it is nice to chat here on the site. You miss them when they are not around.
Have a good day. Best wishes. Christina  | 
|
|
Written by jackeltje  | 15-11-2011 15:56:10 | hoi annalie

groetjes anja | 
|
|
Written by RSAanneke  | 27-10-2011 15:21:46 | | Dis warm hier 38° Gr | 
|
|
Written by jannypuk  | 26-10-2011 14:11:57 | 
Hallo Annalie
Ik kom ook even bij jou super mooie kaarten kijken
klasse hoor en het borduur werk is Toppie
ik wens je nog een fijne dag
groetjes Janneke
 | 
|
|
Written by jackeltje  | 17-10-2011 18:51:40 | hoi ann

groetjes anja | 
|
|
Written by RSAanneke  | 6-10-2011 15:30:53 | Hallo vriendin,
Ag maar jy is daarom maar oulik................baie, baie dankie vir my geskenk, jou gelukwense kaartjie is PRAGTIG, die sjokolade is heerlik en al die borduur patrone is wonderlik, ek is vreeslik in my skik daarmee. Dis oulik soos jy die prentjies van die patrone so op een bladsy gefotostateer het. Lyk my jy is net so goed op `n comper soos met kaartjies maak. dankie hoor jy`s `n vriendin duisend.
Ek gaan nou bietjie jou patrone knip en liasseer in my lêer maar van hierdie naweek ,moet ek regtig ook weer `n slag kaartjies maak.
Geniet wat jy ook al doen,ek sien jy was 2 dae laas hier.
Groete
 | 
|
|